Tao

Tao of Dao (Chinees: 道|道) is ’n Chinese term wat "weg", "pad", "roete", "sleutel" of "leerstelling" beteken. Binne die konteks van tradisonele Chinese filosofie en godsdiens is die Tao die intuïtiewe kennis van die "lewe" wat nie heelhartig verstaan kan word as net ’n konsep nie, maar nietemin bekend is danksy die ervaring van ’n mens se alledaagse bestaan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search